Jean Sagal

Jean Sagal
Geboortenaam Barbara Jean Sagal
Geboorte 9 Oktober 1967 (1967-10-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Assistentregisseuse en aktrise
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Sagal (gebore 9 Oktober 1967) is 'n Amerikaanse assistentregisseuse en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Grease 2 (1982) en in die televisiereekse Double Trouble (1984), Picket Fences (1992), en Two and a Half Men (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy